Subscribe by Email

Jake White se skokbesluit!

Jake White se besluit om as die Haaie se direkteur van afrigting te bedank is onmiddelik van krag.

John Smit, die uitvoerende hoof van die Haaie, het in ‘n verklaring gesê wat White in ‘n kort rukkie by die Haaie vermag het, is ongelooflik en dat die spelers en afrigters baie by hom geleer het.

White sê in die verklaring hy  is dankbaar vir die geleentheid wat hy gebied is maar hy glo dit is nou die regte tyd om hierdie hoofstuk van sy loopbaan af te sluit.

jakewhite