Subscribe by Email

IOK besin nog oor Rusland se deelname aan die Olimpiese Spele

alexander-legkov-russian-dopingDie Internasionale Olimpiese Komitee gaan regsmoontlikhede oorweeg voor hy besluit of alle Russiese atlete verbied sal word om aan volgende maand se Olimpiese Spele in Rio de Janeiro deel te neem. ‘n Ondersoek deur ‘n onafhanklike komitee van die Wêreldagentskap teen Opkikkergebruik, Wada, het omvattende staatsgesteunde opkikkergebruik onthul tydens 2014 se Winterspele in Sochi, Rusland, en ander byeenkomste. Wada se president, Craig Reedie, sê die omvang van die bedrogspul is ‘n rillerverhaal.

One Response to IOK besin nog oor Rusland se deelname aan die Olimpiese Spele

  1. Rens Roodt

    Julie 20, 2016 at 10:04 am

    DIS SLEG WANNEER REGERINGS GOEDKEURING GEE VIR ATLETE OM VERBODE MIDDELS TE GEBRUIK – DIS LEKKER OM TE WEN MAAR NIE OP DIE MANIER NIE – SELFS SUID AFRIKA SE REGERING DOEN VERBODE DINGE – SOOS OM N MANNETJIE AS N WYFIE TE LAAT DEELNEEM – DIS SLEG!!!