Subscribe by Email

Indië: Busongeluk eis 18

Altesaam 18 mense is dood en 14 is beseer toe ‘n bus in die noorde van Indië sowat 150 m by ‘n kloof afgerol het, het die polisie gesê. Lees Verder

Via: Wereld