Subscribe by Email

In hospitaal na vasgehardloop

moiDie Australiese krieketspeler, Moises Henriques, en sy spanmaat van Surrey, Rory Burns, maak goeie vordering in die hospitaal nadat hulle Sondag in ‘n T20-wedstryd teen Sussex teen mekaar vasgehardloop het toe hulle probeer het om ‘n vangskoot te benut.

Albei was ná die botsing bewusteloos en is met twee ambulanse hospitaal toe geneem.

Henriques het sy kakebaan op drie plekke gebreek toe hy deur Burns se knie getref is, en Burns het kop- en gesigbeserings opgedoen