Subscribe by Email

Ilze seil met gemak deur na 2de ronde

Die 17-jarige Ilze Hattingh het Saterdag met die grootste glimlag in Melbourne rondgestap, nadat sy die agtste gekeurde in die junior afdeling van die Australiese Ope in die eerste ronde in skoon stelle uitgeboender het. Lees Verder

Via: Sport