Subscribe by Email

‘Hy sukkel om huis te verlaat’

Dit is vir Oscar Pistorius moeilik om selfs uit die huis te gaan.
So het sy oom Arnold Pistorius gister in ’n verklaring gesê ná mediaberigte dat Oscar weer op die atletiekbaan was. Lees Verder
Via: Suid Afrika