Subscribe by Email

Hugenote Feeskonsert

HugFeeskonsertCD_1
Start Date: Saturday, 2013-10-26
Start Time: 20:00
End Date: 2100-01-01
Where: Endlersaal, Victoriastraat, Stellenbosch
Category: Entertainment
Cost: R 150.00
Recurrence: None
Contact Person: Amelia Wolmarans

Die Hugenote Feeskonsert herdenk die aankoms van die Hugenote vlugtelinge aan die Kaap van Goeie Hoop 325 jaar gelede. Die US Simfonie-orkes tree op, met solsite Anna Davel, Minette du Toit-Pearce en Jannie Moolman. Kaartjies by Computicket.