Subscribe by Email

Hofaansoek teen die instelling van nuwe taalbeleid

ufsDie burgerregte-organisasie AfriForum en die vakbond Solidariteit gaan vandag ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Bloemfontein indien teen die instelling van die Universiteit van die Vrystaat se nuwe taalbeleid. Dit bepaal dat Engels van volgende jaar af die instelling se enigste onderrigtaal word. ‘n Hof het in Julie beslis dat die beleid ongrondwetlik is, maar bestuur het aansoek gedoen om verlof tot appèl en dié uitslag moet nog gelewer word.