Subscribe by Email

Hoe dronker hoe meer knyp bure kat in die donker

Die klug Without a Hitch is van Woensdag tot 14 April op die planke in die Studio-teater by Montecasino in Fourways, Johannesburg. Tobie Cronjé is die regisseur. In die rolverdeling is Jessica D. Richards (Julia), Dianne Simpson (Caryn), Damon Berry (Dave) en Gordon van der Spuy (Mark). …read more
Via: Vermaak