Subscribe by Email

Hekke ‘n week lank gratis open

map_parksSA Nasionale Parke gaan volgende maand weer sy hekke ‘n week lank gratis open as deel van die jaarlikse Ken jou Nasionale Parke-veldtog. Suid-Afrikaners met geldige identiteitsdokumente kan ‘n dag gratis deurbring in ‘n park van hulle keuse. Woordvoerder William Mabasa sê die doel van die week is om ‘n kultuur van trots onder Suid-Afrikaners te kweek in hulle verhouding met die land se natuur-, kultuur- en geskiedenis-erfenis: