Subscribe by Email

Hashim na Cobras

Die Cape Cobras het gister nog ’n krieketspeler van wêreldgehalte gekry.
Hashim Amla, die top-kolwer op die toets- en eendagranglys in die wêreld, het bevestig dat hy van volgende seisoen vir die Cobras beskikbaar gaan wees. Lees Verder
Via: Sport