Subscribe by Email

Haaie se skrumwerk sal Stormers knou – Todd

Nadat sy span die laaste twee weke teen die Stormers én die Haaie gespeel het, is die Crusaders se afrigter, Todd Blackadder, in ’n goeie posisie om sy mening te gee oor Saterdag se Superrugby-stryd in Kaapstad tussen dié Suid-Afrikaanse spanne. Lees Verder
Via: Sport