Subscribe by Email

Haaie gee drie Bokke trekpas

Frans Steyn het die prys betaal vir ’n rits baie middelmatige vertonings en is een van drie Springbokke wat die trekpas gekry het toe die Haaie gister hul rugbyspan bekend gemaak het vir die Super-stryd teen die Cheetahs. Lees Verder
Via: Sport