Subscribe by Email

Gupta-maatskappy dank veertig werknemers af

logo-sahara (1)Die Gupta-familie se Sahara-rekenaarmaatskappy het veertig werknemers afgedank nadat hy nie daarin kon slaag om sy probleem met vier Suid-Afrikaanse banke op te los nie. Die banke het Gupta-maatskappye se rekenings gesluit na bewerings dat die familie ‘n ongure politieke invloed oor president Jacob Zuma het. Sahara se uitvoerende hoof, Stephan Nel, sê die maatskappy se doel was om werkgeleenthede te skep, maar dit is nie moontlik nie. Hy meen ‘n polities-gemotiveerde veldtog word teen die maatskappy gevoer.

3 Responses to Gupta-maatskappy dank veertig werknemers af

  1. Dimitri Boer

    Junie 4, 2016 at 12:36 pm

    Ja die goed is so stupid met hulle BEE hulle werk hulle eie mense uit Jobs uit. Kan jy jou self indink hoeveel meer werk sou geskep word as hulle nie die BEE storie implimenteer nie. Miljoene van ons sit nou en boer in ander lande en dra by tot ander lande se economy’s juis oor die BEE nonsens. Daar is nou oor die 400 000 van ons in Amerika. Daar is nou 600 000 Suid Afrikaners in Europa en oor n miljoen Suid Afrikaners in Engeland. Kan jy jouself indink hoeveel werksgeleendhede kon geskep word as ons nie geimigreer het na ander lande toe nie.???Dis die reverse apartheid wat ons uit die land gedryf het.

  2. Dan

    Junie 4, 2016 at 8:00 am

    Wat verwag die Zumtas as hulle skielik hulle tasse pak en oornag uitsluip land-uit……..met hulle geskiedenis sal ek ook weier om hulle bankdienste te lewer, Ja Dimitrie – hulle moet maar vir ou Jacob gaan vra vir hulle joppies, sal ook nie verbaas wees as die afleggings BEE georienteerd is nie.

  3. Dimitri Boer

    Junie 3, 2016 at 2:44 pm

    Vra vir Zuma om die geld aan die werkers te betaal. Die skelm zuma is verantwoordelik vir die gemors.