Subscribe by Email

Groot verligting by die brandstofpomp op pad

Diesel-car-drivers_2176352bDie departement Energie het aangekondig dat petrol Dinsdag om middernag 99 sent per liter goedkoper word en diesel met 74 sent. Lampolie se prys daal met 66 sent per liter. Die departement skryf die dalings hoofsaaklik toe aan die sterker Rand en laer oliepryse.