Subscribe by Email

Grondwethof beslis teen Korrektiewe Dienste se regstellende optrede-beleid

822143_701588Die Grondwethof het beslis ten gunste van Solidariteit se regstellende optrede-saak teen Korrektiewe Dienste oor sy Diensbillikkheidsplan. Die land se hoogste hof het ook bevind dat die departement onregverdig teen sewe bruin werknemers diskrimineer het. Anton van der Bijl van Solidariteit beskryf die uitpraak as ‘n groot oorwinning: