Subscribe by Email

Gordon pos Bongani; Khune lei Bafana nou

Spelers wat nie gereeld vir hul oorsese klubs speel nie moet maar weet: daar is ook nie plek vir hulle in die Suid-Afrikaanse sokkerspan nie. En dit maak nie saak of jy die kaptein is nie. …read more
Via: Sport