Subscribe by Email

Goeie Vet – Kookbook vir Diabetes

 

Diabetes en Goeie vet deur Hilda Lategan

Bekend, beskikbaar en bekostigbaar was die wagwoorde wat Hilda Lategan, die Pretoriase dieetkundige gebruik het vir die kookboek.kookboek

Die Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid 1 bied meer as 230 getoetste resepte, en is jou sleutel tot: vinnige, maklike en voedsame maaltye; doeltreffende bloedsuikerbeheer; optimale gesondheid; ’n gesonde dieet terwyl jy steeds lekkernye geniet. Boonop verskaf die skrywer belangrike inlichting oor diabetes, die Glukemies Indeks (GI) en die Glukemiese Lading (GL) asook waardevolle wenke vir spyskaartbeplanning en die beste koskeuses vir spesifieke geleenthede soos statigste en kinderpartytjies