Subscribe by Email

Goeie koffie is belangriker as veiligheid by die werksplek

coff‘n opname onder twaalf duisend kantoorwerkers in Suid-Afrika het bevind dat kaffeïen vir hulle belangriker as veiligheid is in die werkplek. Volgens die ondersoek deur Inspiration Office het 95 persent gesê toegang tot goeie koffie en tee is van die uiterste belang, en 91 persent sê veiligheid is noodsaaklik. Van die grootste irritasies op kantoor is luidrigtige kollegas en onuitstaanbare base.