Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Gesondheid

Laat toets jou oë

Almal behoort oogtoetse te laat doen – want dit kan die verskil wees tussen sig of blindheid. Dit is die boodskap van die Internasionale Agentskap vir die Voorkoming van Blindheid…

Kaylene wil graag dans

Die agtjarige Kaylene Crewe het ‘n seldsame niersiekte. Haar ouers, twee polisiebeamptes, vrees dat sy weer ‘n terugslag sal hê, omdat hulle dit nie finansieel kan bekostig nie. ‘n Terugslag…

Verloskundiges kreun onder versekeringspremies

Dit kos ‘n privaat ginekoloog wat babas verlos, nou R65 000 per maand vir mediese nalatigheidsversekering en dié bedrag gaan volgende jaar styg. Verloskundiges moet 22 babas per maand verlos…

Suid-Afrikaners hoes vir mediese fondse

Die lidmaatskaptarief vir die meeste mediese fondse styg jaarliks met veel meer as die inflasiekoers. Die Wêreld-gesondheidsorganisasie sê die koste van Suid-Afrika se privaat gesondheidsorg is so hoog soos dié…

What’s it like to walk across the planet?

What’s it like to walk across the planet?

The Out of Eden Walk 501(c)(3) nonprofit organization is the foundation of Paul Salopek’s seven-year, 21,000-mile foot journey. A two-time Pulitzer Prize-winning foreign correspondent, Paul is retracing the pathways of…

Banting-dieet in NV bespreek

Banting-dieet in NV bespreek

Voorgelê deur Republikein op Do, 2015-04-30 04:30 Elvira Hattingh – Dr. Andreas Obholzer, hoof- mediese beampte van die Windhoek Sentrale Hospitaal en senior konsultant vir die mediese fonds Psemas/Methealth het…

Eet vleis en word maer

Eet vleis en word maer

Deur Annemarie Joubert  http://www.proagri.co.za/nuus/jongste/Eet-vleis-en-word-maer.html Agt Europese navorsingsentrums het in ‘n gesamentlike studie bevind dat ‘n lae GI-dieet wat hoog in proteiene is, die beste vir gewigsverlies is. Die Skaapvleisbemarkingsforum sê…

Sierra Leone gaan weer ‘n driedaagse beperking plaas

Sierra Leone gaan weer ‘n driedaagse beperking plaas

Sierra Leone gaan weer ‘n driedaagse beperking plaas op die beweging van mense in sekere dele van die land, insluitend die hoofstad, Freetown, in ‘n poging om die Ebola-epidemie in…

Baba oorleef operasie om gewas van een-komma-twee kilogram te verwyder

Baba oorleef operasie om gewas van een-komma-twee kilogram te verwyder

Baba Evan Winder van Hopefield in die  Wes-Kaap het oorleef nadat  dokters  ‘n  gewas van een-komma-twee kilogram tydens ‘n vier uur lange operasie  in die Netcare Blaauwberg-hospitaal in Kaapstad  verwyder…

Die eerste suksesvolle penis-oorplanting in die wêreld

Die eerste suksesvolle penis-oorplanting in die wêreld

Die eerste suksesvolle penis-oorplanting in die wêreld is in Desember by die Tygerberg-hospitaal deur dokters van die hospitaal en die Universiteit Stellenbosch gedoen. Dié aankondiging is vanmiddag by ’n nuuskonferensie…

Page 1 of 41234