Subscribe by Email

Gesamentlike herdenkingsdiens vir sport helde

‘n Gesamentlike gedenkdiens van die gestorwe sportsterre, die Olimpiese atleet Mbulaheni Mulaudzi, die Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa en die vroue-bokser Phindile Mwelase, word by die Standard Bank-arena in Braamfontein, Johannesburg gehou.

Die diens sal 12:00 by dié arena in Nieu-Doornfontein naby die ellispark-rugbystion begin.

Die minister van sport, Fikile Mbalula en Gauteng premier, David makhura sal naverwagting die diens bywoon.