Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Gemeenskap Bydraes

Klikkerland by die Ghoemas !

Klikkerland kry dalk 2 Ghoemas ! Die kleurvolle Klikkerlandsers is deel van die genomineerdes vir ‘n gesogde Ghoema toekenning of twee. 7 Maart 2017 het die Klikkerland span die wonderlike…

KONFERENSIE OOR KOS EN WYN SAL WYS HOE OM LOJALITEIT EN INKOMSTE VIR KAAPSE TOERISME TE VERGROOT

Die World Travel and Tourism Council (WTTC) het bereken dat die direkte bydrae van die reis- en toerismesektor tot die Suid-Afrikaanse ekonomie verlede jaar R127,9 biljoen beloop het, wat 3%…

Swartland Toerisme vanjaar weer by Kyknet Buite Ekspo 2017

Swartland Toerisme vanjaar weer by Kyknet Buite Ekspo 2017

Vanjaar se Kyknet Buite Ekspo by MoreSon Plaas buite Malmesbury beloof weer hope pret en plesier te verskaf. Swartland Toerisme verskaf hierdie jaar die V.I.P. tent en beoog  om die…

Net nie plastiekkrane nie!

My man besluit hy bou vir ons ‘n huis. ‘n ‘Groen’ huis. Sonkrag. Gaswarmwaterstelsel. Gasstoof. Opwindend. Google alles wat hy nog nie weet nie (het al ‘n paar geboue agter…

Stil na die wind

Noudat die kers seisoen verby is, is dit asof daar ‘n wind gaan le het. Almal is stil, almal is sensitief. Die bohaai is daarmee heen, so ook die spaargeld.…

WEES OP DIE UITKYK OP DIE SOSIALE MEDIA !

Ek wil net graag vandag vir julle vertel van die nie blanke man wat voorgee dat hy n blanke dame is met n valse facebook profiel , hy “invite” meestal…

Binneshuise krieket: SA Meesters Vroue stap weg met die louere

Binneshuise krieket: SA Meesters Vroue stap weg met die louere

Die SA Meesters Vrouespan het onlangs deelgeneem aan die Meesters Wereldbeker Kampioenskap in Birmingham, Engeland. Ander lande wat deelgeneem het was onder andere New Zeeland en Australie. Die semi-finaal was tussen…

Lizelle skryf die volgende

Hierdie is ‘n berig in my dorp se plaaslik koerant en ek post dit om vir Chantelle te help. Ek het nie self die storie geskryf nie. Dankie. Terwyl hul…

Peter de Villiers is terug met meer #snorre advies

Peter de Villiers is terug met meer #snorre advies

“Alle hare moet as gelykes behandel word, en gelyke geleentheid gegee word om te groei.” Dit is Peter de Villiers, voormalige Springbok-afrigter en wêreldbekende snor deskundige, se advies in die…

Swak en langdradige diens deur GEMS Mediese fonds

Goeie dag Hier is my storie. Ek is ‘n 46 jarige vrou wat ly aan erge osteo-artritis. Na baie water wat in die see geloop het en baie gesondheidsprobleme en…