Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Geloof

Waarskynlike regsaksie wag op NG Kerk na gay besluit

Waarskynlike regsaksie wag op NG Kerk na gay besluit

Die NG Kerk het tydens sy buitengewone Algemene Sinode duidelik nee gesê vir enige seksuele verhoudings tussen mense van dieselfde geslag. Volgens die sinode is die huwelik deur God ingestel…

‘n Nuwe vars beeld van die NG Kerk

Die Kuratorium van die NG Kerk aan die Universiteit van Stellenbosch se Fakulteit Teologie, het onlangs ‘n vars en nuwe aanslag ten opsigte van hul bewusmaking en bemarking aan hoërskoolleerders…

Rebellie teen Anglikaanse Kerk se gay-besluit

Meer kerkleiers rebelleer nou teen die Anglikaanse Kerk van Suider-Afrika se besluit om nié huwelike tussen mense van dieselfde geslag te seën nie. By een gemeente in Kaapstad het ‘n…

Besluit oor homofobiese pastoor verwelkom

Die minister van binnelandse sake se besluit om die omstrede homofobiese Amerikaanse prediker Steven Anderson toegang tot Suid-Afrika te weier, is uit verskeie oorde verwelkom. Malusi Gigaba sê Anderson is…

Christelike geloof

Die NGK gemeente in Vishoek het die Kerkraad verlof gegee om ‘n groot stuk grafitti op een van die kerksaal se mure te verf. Hierdie grafitti ontsier ons pragtige kusdorp…

Spekulasie oor die eindtyd.

Politieke ontleders en ekonome is op ‘n daaglikse basis bedrywig met moontlike toekomstige gebeure, vooruitskattings en verwagtinge. Wat is die waarde wat die brëe publiek kan heg aan diesulkes se…

Totius: die ironie van vergewe en vergeet

Totius: die ironie van vergewe en vergeet

LitNet Akademies Jaargang 12(2) Litnet Gerrie Snyman: Opsomming Met verwysing na Harry Kalmer se roman ’n Duisend stories oor Johannesburg kom die vraag na vore of Totius se werk vandag…

Twyfel oor Eindtyd

Hoe kan daar getwyfel oor die tyd van die Einde: Dit is vir my onverstaanbaar dat daar na die Die Bybel verwys kan word as antieke boekehistoriese konteks, terwyl Die…

Belhar: Noord-Kaaplandse sinode sê nee

Belhar:  Noord-Kaaplandse sinode sê nee

  Net 33-komma-nege lede van die NG Kerk se Noord-Kaaplandse sinode het gister in Kimberley ten gunste van die wysiging van artikel een van die Kerkorde gestem wat nodig is…

Ds. Solly Ozrovech (88) is vroeg Woensdagoggend oorlede

Ds. Solly Ozrovech (88) is vroeg Woensdagoggend oorlede

Dominee  Solly Ozrovech is vanoggend vroeg in die ouderdom van 88  oorlede. Dié afgetrede predikant en skrywer van Christelike boeke het aan hart- en nierversaking gesterf. Sy seun, Francois Ozrovech,…