Subscribe by Email

Geloftefeeste 2012: Inligting gesoek

Die Ditsem Vrystaat wil weer vanjaar soos gebruiklik ‘n skedule van Geloftefeeste veral in die Vrystaat en ander plekke met sterk historiese verbintenisse plaas.

Die skedule bevat kripties die plek, tyd spreker en kontakbesonderhede.

Almal betrokke by die reël van sulke feeste word vriendelik versoek om die besonderhede te verskaf aan dr. Johann Dannhauser, by ditsemvrystaat@ditsem.net