Subscribe by Email

Geen Wereld Beker sokker vir Beckham

AC Milan sal sonder Beckham tydens die wêreldbeker-sokkertoernooi moet klaarkom aangesien hy vir ten minste vyf maande buite aksie gaan wees.

Hy is tydens die laaste minute van AC Milan se wedstryd teen Chievo Verona beseer en was duidelik in baie pyn.

Hy het ‘n geskeerde hakspier en dit sit hom totaal uit die Wereld Beker sokker reeks in Suid-Afrika