Subscribe by Email

Geboue word aan die brand gesteek by die Vaal-universiteit van Tegnologie

Vaal-e1442250583633Die polisie is ontplooi op die kampus van die Vaal-universiteit van Tegnologie in Vanderbijlpark, Gauteng, om opstandige studente te help beheer. Verskeie geboue is verlede nag aan die brand gesteek. Bestuur het gister op die instelling se Facebook-blad aangekondig dat hy beplan om klasse vandag te hervat nadat dit gesluit is weens ‘n vlaag studentebetogings.

3 Responses to Geboue word aan die brand gesteek by die Vaal-universiteit van Tegnologie

  1. My02c

    Mei 14, 2016 at 12:55 pm

    Ja-nee, as jy deur matriek gesit is omdat jy nie op jou eie kon deurkom nie, is universiteitsklasse defnitief bo jou vuurmaakplek.

    Al wat `n mens dan seker kan doen is om die geboue af te brand, en natuurlik….. iewers sal apartheid ook ingesleep word en die skuld kry.

    Dimitri Boer, ek stem saam met jou.

  2. Dimitri Boer

    Mei 13, 2016 at 12:15 am

    Die plaag van die hele wereld, reg oor die wereld. Waar die goed is, is daar geen orde nie.

  3. Dimitri Boer

    Mei 13, 2016 at 12:13 am

    Ek wil graag sien of daar enige wit mense betrokke was by die verwoesting van die geboue. Mmmmmmm ek wonder wie is verantwoordelik vir die barbaarse optrede. O ek sien dis die ou bakhandtjies wat weer besig is met hulle streke. Slegte wetters oor die algemeen .