Subscribe by Email

Gauteng se inwonertal stel hoë eise

Piepklein Gauteng sal teen 2030 tussen 15 en 16 miljoen mense huisves. Tog meen die direkteur van navorsing by die Gauteng City-Region Observatory dit beteken nie die provinsie gaan soos talle snelgroeiende stede in Asië met krotbuurte sit nie. Lees Verder

Via: Suid-Afrika