Subscribe by Email

Foto: Vrou gesoek wat selfoon steel

Die polisie soek jou hulp om die vrou op die foto te identifiseer. Sy is op film vasgevang toe sy ’n selfoon vanaf ’n tafel in Mc Donalds gesteel het.

Klik op die foto om te vergroot.

Die vrou was saam met ’n ouer vrou en ’n man en daar word beweer dat sy ’n Nokia E63 ter waarde van twee-duisend rand vasgelê het vanaf ’n tafel by McDonald’s Ottery ’n week gelede. So beweer die eienaar van die selfoon, die 40 jarige Debbie April van Plattekloof.

Enige een wat die vrou op die foto herken, kan vir Kaptein Stephen Maduna skakel by 021 700 3912.

Bron – Daily Voice.