Subscribe by Email

Formule Een

nicoDuitsland se Nico Rosberg het die 15de oorwinning van sy loopbaan behaal toe hy vandag in die Australiese Grand Prix eerste oor die wenstreep is. Dit is sy vierde agtereenvolgende oorwinning. Sy spanmaat Lewis Hamilton was tweede, Sebastian Vettel derde en Daniel Ricciardo vierde.