Subscribe by Email

Formule Een

3903Max Verstappen van die Red Bull-span het die jongste wenner in die geskiedenis van Formule Een geword toe hy die Spaanse grand prix gewen het. Die agtienjarige Nederlander het eerste oor die wenstreep gejaag nadat die Mercedesse van Lewis Hamilton en Nico Rosberg in die eerste ronde teen mekaar vasgejaag het. Kimi Raikonnen en Sebastian Vettel van Ferrari was onderskeidelik tweede en derde.