Subscribe by Email

Fonds word gestig om kleinsake by te staan

President+Jacob+Zuma (1)President Jacob Zuma het ‘n gesamentlike fonds tussen die regering en die privaat sektor aangekondig om ekonomiese groei aan te moedig en kleinsake-ondernemings by te staan. Hy het in die Uniegebou in Pretoria ‘n opvolg-vergadering met sakeleiers en arbeidsorganisasies gehou wat deel is van die taakspan wat hy vroeër vanjaar gevestig het vir die doel. Zuma sê een van die sleutel-aspekte om ekonomiese ommekeer te bewerkstellig, is om beleids-onsekerheid uit die weg te ruim.

2 Responses to Fonds word gestig om kleinsake by te staan

  1. My02c

    Mei 14, 2016 at 1:00 pm

    Nee Dimitri Boer, van wanneer af kry witmense geld vanaf die regering ? Die witmense is daar om die geld te te GEE en die swartes om te ONTVANG.

    Moet nou nie die regering se doelwitte en visie met mekaar verwar nie..haha

  2. Dimitri Boer

    Mei 10, 2016 at 11:45 pm

    Ag asseblieg ek wonder of enige van daai geld ook beskibaar sal wees vir wit jongmense wat besigheid wil aanpak. Vat jou n wet die vark sal meeste van die geld vir himself vat en dan miskien so n bietjie aan die ander ANC lede uit gee.