Subscribe by Email

Fokus om ongedwonge foute uit te skakel

Allister+CoetzeeSpringbokafrigter Allister Coetzee sê sy span gaan volgende naweek in die Kampioenskapstoets teen Australië daarop fokus om ongedwonge foute uit te skakel en baie beter te speel as in verlede naweek se verloortoets teen Argentinië in Salta. Coetzee is tevrede met gister se eerste oefening in Brisbane. Hy is ook bly dat die losskakel Elton Jantjies en die skrumskakel Francois Hougaard na beserings weer kon begin oefen.

One Response to Fokus om ongedwonge foute uit te skakel

  1. Koos

    September 6, 2016 at 8:17 am

    Bal hantering, balretensie, bal verspreiding en afbreekpunte huh?