Subscribe by Email

Faf, breier moet buk, outydse taktiek het SA gepootjie

In al die nabetragting ná Vrydagaand se teleurstellende vertoning moet ‘n mens onthou dat Indië die houer van die Wêreldbeker- en Kampioenetrofee is en dat hy beslis die gunsteling voor die halfeind teen Suid-Afrika was. Lees Verder

Via: Sport