Subscribe by Email

EVV vaar uit teen die SAUK se besluit om dekking van die party te verbied

eff-manifesto-launch+(1)Die Ekonomiese Vryheidsvegters beskryf die SAUK se besluit om dekking van die party te verbied as duiwels. Die openbare uitsaaier se gewese waarnemende bestuurshoof, Jimi Matthews, het die naweek erken dat die SAUK voor 2014 se algemene verkiesing dekking van die EVV verbied het. Hy sê die besluit is geneem deur onder meer die uitvoerende operasionale hoof, Hlaudi Motsoeneng. Die EVV meen iemand by die SAUK moet gestraf word oor die besluit.

One Response to EVV vaar uit teen die SAUK se besluit om dekking van die party te verbied

  1. Koos

    Julie 5, 2016 at 7:42 am

    Die SAUK vliegtuig se stert het afgebreek met Hlaudi aan die stuur.

    HELP ONS!!