Subscribe by Email

EVV beskuldig die ANC van verkiesingsgeweld

eff-manifesto-launchDie Onafhanklike Verkiesingskommissie het die ANC se kommentaar gevra op klagtes van die Ekonomiese Vryheidsvegters oor die ontwrigting van sy byeenkomste. Die EVVV kla oor ‘n spesifieke voorval op Komatipoort in Mpumalanga ‘n week gelede toe ‘n EVV-ampsdraer in die been geskiet is, na bewering deur ‘n ANC-ondersteuner. Die OVK sê daar sal ‘n besluit geneem word nadat ‘n voorlopige ondersoek afgehandel is.