Subscribe by Email

Eskom waarsku teen onwettige krag-aansluitings

There was a celebratory air in Doorbach informal settlement yesterday (subs: Thurs) as residents took down illegal electricity connections after formal electricity was provided by Eskom> Photo: Peter Luhanga/WCN

Eskom is bekommerd oor die talle kragonderbrekings in die land weens oorlading wat deur onwettige aansluitings veroorsaak word. Die kragvoorsiener sê onskuldige mense sterf elke jaar weens die onveilige gebruik van elektrisiteit. Eskom waarsku dat die onwettige aansluitings en kragdiefstal onnodige kragonderbrekings veroorsaak wat te veel druk op sy bronne plaas en diens vertraag aan wettige verbruikers.