Subscribe by Email

Eskom ’n treinramp in stadige aksie.

hilton‘n Kenner van die energienavorsingsentrum aan die Universiteit van Kaapstad, Hilton Trollip, sê die situasie waarin Eskom homself bevind, is soos ’n treinramp in stadige aksie.

Hy was gister een van vier akademiese kenners wat voorleggings aan die parlementêre begrotingskomitee gedoen het oor die twee wetsontwerpe wat voorsiening maak vir die reddingsboei van etlike miljarde rande aan Eskom waaroor LP’s Woensdag gaan stem.

Die Burger berig dat Trollip aan LP’s gesê het Suid-Afrika is in die situasie waar krag aan kliënte verskaf is teen ’n prys wat nie die koste gedek het waarteen die elektrisiteit opgewek is nie, en dit is waarom 83 miljard rand se belastingbetalersgeld nou aan Eskom gegee moet word.

2 Responses to Eskom ’n treinramp in stadige aksie.

  1. Rens Roodt

    Junie 22, 2015 at 5:52 am

    .hilton trollop se gat – dit is omrede die regering nie betyds voorsiening gemaak het toe hulle krag aan die sogenaamde agterblewendes en :illegal immigrants” belowe het voordat hulle gesorg het dat al die kragsentrales in orde was nie en die regering het die Ingenieurs met kamstige swart en bont engineers vervang wat geen kennis dra van kragvoorsiening en die sogenaamde comrades wat in die plek van die bo-baas blankes aangestel is weet absoluut niks – kry in al die geld wat geskuld word aan Eskom en julle het genoeg en hou op om krag amper verniet te verskaf aan al die swartes

  2. Alta Carstens

    Junie 21, 2015 at 5:22 am

    As dit die geval is, waarom verminder hul ni die hoë poste van Escom wat ni werklik bydra om ‘n oplossing te vind vir die krag krisis waarin Escom ONS as die gebruiker gedompel het ni…..hul kan mos ni aanmekaar soveel geld kry en daar is ni die regte bestuur om toe te sien dat die gel reg bestee word ni!!!!!!