Subscribe by Email

Era eindig met dood van laaste singende Von Trapp

Maria Franziska von Trapp (99), die laaste oorlewende lid van die sewe broers en susters wat verewig is in die musiekblyspel en rolprent The Sound of Music, is die afgelope Dinsdag by haar huis in Stowe, Vermont, in die VSA oorlede. Lees Verder

Via: Wereld