Subscribe by Email

Engelse rugbyspeler word van bytery beskuldig

chris_ashton-large_transqvzuuqpflyliwib6ntmjwfsvwez_ven7c6bhu2jjnt8‘n Speler van die Engelse klub Saracens, Chris Ashton, het voor ‘n tugkomitee verskyn in verband met twee beweerde voorvalle waar hy ‘n teenstander gebyt het. Die Engelse Rugbyunie sê die 29-jarige vleuel het na bewering vir Alex Waller van Northampton bygekom tydens Saterdag se Premierskapswedstryd. As hy skuldig bevind word, kan Ashton ‘n lang skorsing verwag wat sy kans sal verswak om weer vir Engeland te speel.