Subscribe by Email

Emile Minnie, Supernova sien die lig.

Supernova

Emile Minnie - Supernova

Emile Minnie, veelsydige musiek kunstenaar en liedjieskrywer/sanger, het sopas sy 5de album, “Supernova” die lig laat sien.

Die bekende Emile Minnie styl is op ‘n verassende manier op hierdie album uitgebring met ‘n meer elektroniese produksie, in vergelyking met sy vorige album, “Nagmusiek” wat meer akoesties was.

Van die kommentare op sy webtuiste by www.emileminnie.com sluit onder andere in:

What a truly talented and accomplished musician. A wonderful mix of tracks, from the soulful to the upbeat, all in a unique style and sound, yet of universal appeal. It is particularly Emile’s ability to convey tender emotions and moods through his music which touches one. What poetic and often moving lyrics. Love the Sandkasteel video! I look forward to hearing much more from you Emile!

Gaan luister gerus op E-Musiek na al die snitte van “Supernova” Emile nooi jouself soontoe uit:

My vyfde Afrikaanse album, “Supernova”, het die lig gesien!

Waar “Nagmusiek” ‘n akoestiese album was, is “Supernova” totaal elektronies – ‘n bietjie soos ons eerste “Vlam” CD. Luister gerus na ‘n paar snitte op www.emusiek.co.za en laat my weet wat julle dink…