Subscribe by Email

Ekonoom meen nie die petroleum-staking sal die ekonomie benadeel nie

A-person-using-petrol-pump‘n Ekonoom meen nie die staking in die petroleumbedryf sal ‘n negatiewe invloed op die ekonomie hê nie. Lede van die vakbond Ceppwawu het ‘n week gelede begin staak vir hoër lone. Dawie Roodt van die Efficient-groep sê maatskappye was bedag op die staking en het voorsorgmaatreëls getref:

Sizwe Pamla van Cosatu het werkers in die petroleumbedryf gevra om die staking te vererger: