Subscribe by Email

‘Ek wens Madiba wil sterf’

“Wens julle nie ook hy wil nou doodgaan nie?” het Jansen gesê aan sowat 250 leerlinge van oor die land heen wat ’n leiersberaad op die kampus bywoon. Die leerlinge was duidelik geskok toe hy die vraag stel en het hul asem hoorbaar ingetrek. Lees Verder
Via: Suid Afrika