Subscribe by Email

Eise teen dokters beloop miljarde

Eise vir mediese nalatigheid en wanpraktyke teen provinsiale gesondheidsdepartemente in die afgelope boekjaar alleen beloop minstens R4 miljard terwyl meer as R8 miljard se onafgehandelde eise nog op dié owerhede wag. Lees Verder

Via: Suid-Afrika