Subscribe by Email

Eis onmiddellik gearresteer word

amnAmnestie Internasionaal eis dat Soedan se president Omar al-Bashir – wat vir ‘n Afrika-unie-leiersberaad in Suid-Afrika is — onmiddellik gearresteer word.

Die menseregtegroep se navorsingsdirekteur vir Afrika, Net-sanet Belay, sê indien president Jacob Zuma se regering hom nie in hegtenis neem nie, verleen hulle bystand aan ’n leier wat daarvan beskuldig word dat hy aandadig is aan die doodmaak, verminking en marteling van honderde duisende mense.