Subscribe by Email

Eindelik lag Bayern laaste ná talle trane

Daar’s min stories wat Manchester United-ondersteuners só graag vertel as daai ene van die doodsnikke in Barcelona ’99, toe Sheringham en Solskjaer op 91 en 93 minute onderskeidelik die twee doele skiet wat United die Europese kampioen gemaak het – vir die eerste keer sedert George Best meer as 30 jaar vroeër. Lees Verder
Via: Sport