Subscribe by Email

EFF – Apartheid tegnieke sal met geweld teengestaan word!

 

Julius MalemaDie leier van die EFF, Julius Malema sê die party kan wapens opneem as, wat hy noem, sy vreedsame rewolusie met geweld deur die staat teengestaan word.

Malema het in ‘n onderhoud met die SAUK gesê hy hoop die regerende party sal nie in die versoeking kom om van apartheids-tegnieke gebruik te maak wanneer hy onder ernstige druk kom nie.

Hy sê daar is geen rede dat die staat militêr moet reageer nie.

One Response to EFF – Apartheid tegnieke sal met geweld teengestaan word!

  1. Elna Kupke

    Oktober 4, 2014 at 8:59 pm

    Dit is te wonderlik dat “Apartheid” altyd opduik as hulle nie hul sin kry nie. Nou is dit kwansuis die tegnieke wat hier deur die regering gebruik gemaak gaan word wat hom herinner aan apartheid – aag shame Malema WORD GROOT !!! Gaan lees bietjie die geskiedenis en word wys wat het vanaf die anderskleuriges se kant gebeur tydens apartheid. Watter tegnieke was toegepas teenoor die blankes. As jy en jou party jul soos kinders gedra – vat jul pak soos kinders!!!