Subscribe by Email

Eerste vergadering van Nelson Mandelabaai se nuwe stadsraad is uitgestel.

Aerial view of the coast at Port Elizabeth, South AfricaDie eerste vergadering van Nelson Mandelabaai se nuwe stadsraad is intussen tot Donderdag uitgestel. Die Demokratiese Alliansie het 57 setels in die Oos-Kaapse metro ingepalm en die ANC vyftig, en die DA het nog vier nodig om beheer oor te neem. Die DA onderhandel volgens berigte met die UDM, Cope, die ACDP en die Vryheidsfront-Plus om ‘n koalisie te vorm.