Subscribe by Email

Eerste foto van Clooney troue!

clooneywedding1

Die opgewondenheid oor George Clooney en Amal Alamuddin se intieme troue wat die afgelope naweek in Venesië plaasgevind het gaan steeds voort.

Die Amerikaanse tydskrif People en die Britse Hello! het die regte gekry om dié bekendes se trou-album te publiseer. Hulle het die eerste foto’s van die troue, wat ook die voorblad van hul volgende uitgawes is, met hul aanhangers gedeel.