Subscribe by Email

Eddie Jones meen die All Blacks kan geklop word

eddie-jones-england-rugby-rugby-union_3399505Eddie Jones meen die All Blacks is nie onoorwinlik nie en dat die Britse en Ierse Leeus beslis ‘n kans het om die wêreldkampioen te verslaan op volgende jaar se toer. Die uitgesproke Australiër, wat Engeland tans afrig, glo die Leeus kan Nieu-Seeland die eerste keer sedert 1971 klop. BBC Sport berig dat Jones meen daar is besliste swakplekke in die All Blacks se mondering wat die Britte kan uitbuit.

One Response to Eddie Jones meen die All Blacks kan geklop word

  1. johan

    September 17, 2016 at 3:57 am

    Ja Eddie dit gaan n man op n perd vat om die All Blacks te knop .. nie n engelsman met n bal nie.