Subscribe by Email

Duisende mossels op die strand

musselsDie publiek is aangeraai om veiligheidshalwe liefs nie van die duisende mossels wat verlede verlede week op die strand inMuizenberg uitgespoel het, op te tel en te eet nie.

’n Mariene wetenskaplike, dr. Neville Sweijd, het aan Die Burger gesê hy vermoed egter dat dit bloot ’n fisieke verskynsel was en nie ’n reaksie op iets giftigs in die water nie.